kaarte

Het jy enige kaarte “pick-up-lines” om met ons netwerk te deel?

Hierdie kaarte storie was gedeel so deur die loop van die dag. Ek wou toe die storie vir myself epos vir ‘n herhindering oor die storie. Maar ek het toe heeltemal te besig geraak, en het dit toe taal en al vergeet. Maar vir een of ander rede het ek die storie onthou oppad huistoe.

DIS ALS OOR DIE KUNS

Ek was vertel dat jare terug was daar ‘n bloke wat baie maklik geselskap kan kry van die skoner geslag. Maar op die snaakste maniere. Maar ek wil graag die een met jou deel…

kaarte
Kontak Ons met jou storie…

Ek ontwerp fotos vir die netwerk vir jouĀ om te deel met jou netwerk. En as jy ‘n storie wil deel of as jy op ons netwerk wil adverteer. Dan kontak my direk met jou Afrikaanse storie: nols@dvg109.com

If you’re just browsing the network without really knowing what is being said. And you have a story to share. Then go “write” ahead and Contact Us via email: write@dvg109.com