MMS: Stuur jou storie en kry ‘n UNIEKE foto…

MMS: Stuur jou storie en kry ‘n UNIEKE foto…

Laat ek jou MMS storie met ons netwerk deel. Met ‘n UNIEKE foto soos jy dit wil hê.

  1. Laat my weet watse kleur jy die ontwerp wil hê
  2. As jy ‘n sekere tiepe “look” het wat jy die geskryf in wil hê, dan vertel my van dit.
  3. Dis jou foto, storie om te deel… So vertel wat jy wil en as jy anoniem wil wees, laat my weet.

DIS ALS OOR DIE KUNS

Om jou storie te deel beteken dat jy ons moet kontak, vanaf die Contact Us bladsy. Of vanaf die webwerf:

Your Name (required)

Your Email (required)

Subject (required)

Your Message

Posted on: 18/06/2017DvG109